Welkom by die Bult-gemeente

Ons is Christene wat elke dag, heeldag IN, OP en OOR die Bult leef.

Ons streef daarna om ons identiteit in Christus uit te leef deur die gawes wat die Gees aan elkeen gegee te gebruik om mekaar en ander te dien.

Eredienste/Worship Services

Afrikaanse eredienste

Sondagoggend:

Katkisasie                     08:30

Oggenddiens              09:30

LeerLeef aanddiens   18:00

English Worship Service

Sundays:

   Service                        10:00

Lewendige uitsendings van eredienste/ Worship Live streams

Jy is welkom om deel te neem aan ons eredienste deur in te skakel by ons lewendige uitsendings.